Die peperblaarkanniedood (Commiphora mossambicensis) is 'n boom met enkelvoudige of getrifolioeerde bare wat gladde bas het en nie doringrig is nie. Die boom is inheems in Botswana, die Caprivistrook in Namibië, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe waar dit in warm droë habitatte voorkom. Die boom se takkies het digte, fluweelagtige, goue klierblare.
Die boom se FSA-nommer is 281.
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
mossambicensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe