Die Sandkanniedood (Commiphora angolensis) is 'n boom met enkel- of drievoudige blare wat gladde bas het en nie doringrig is nie. In Suider Afrika groei die boom groei in Kalaharisand vanaf die Noordwes-provinsie weswaarts tot in Namibië en Kaokoland. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 272.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

angolensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe