Die boskanniedood (Commiphora woodii) is 'n boom en een van die min spesies van die Commiphora genus wat nie 'n afskilferende bas het nie. Die boom kom vanaf Port St. Johns voor tot aan die Mosambiekse grens en tot teen die grens van Lesotho asook Eswatini, Namibië. Dit is 'n woudboom met veervormig saamgestelde blare.

Die boom se FSA-nommer is 291.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

woodii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika