Die fluweelkanniedood (Commiphora mollis) is 'n boom wat op klipperige plekke in warm droë bosveld vanaf die noorde van Eswatini, die Krugerwildtuin en noordwaarts deur Zimbabwe tot by die Zambezirivier voorkom. Die boom kom ook in die Kaokoland voor. Die bas is silwerkleurig tot ligbruin en skilfer in klein vlokkies af.http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1511-24

Die boom se FSA-nommer is 280.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verspreiding Die plant is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:127728-1

Fotogalery

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

mollis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe