Die koperstamkanniedood of rooistamkanniedood (Commiphora harveyi) is 'n boom wat in droë bosveld en struikwoude in laagliggende dele vanaf Oos-Londen tot by die Krugerwildtuin en Eswatini voorkom. Die boom se bas is papieragtig en afskilferend en die blare is veervormig saamgesteld.

Die boom se FSA-nommer is 277.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

harveyi Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika