Hamme is 'n Belgiese munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipaliteit het 'n bevolking van 24 436 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 40,21 km². Hamme lê aan die Skelde en die Durme. Hamme grens aan die munisipaliteite Zele, Waasmunster en Dendermonde (Grembergen).

Kategorie:Munisipaliteite in Oos-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Oos-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere