Metrosideros is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Myrtaceae.
Spesies in Suid-Afrika Smalblad (Metrosideros angustifolia)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.
Kategorie:Bome van Afrika