Die harige mirtebessie (Eugenia woodii) is 'n boom wat inheems is in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika. Dit is nie 'n boom van die hoë woud nie en kom in soortgelyke habitat as die bosmirtebessie voor maar die verspreiding strek verder noord; tot by die Soutpansberg en al langs die kus tot by Beira. Dit het 'n kenmerkende, papieragtige bas. Die bas is effens meer kurkagtig en die stingels rooierig, taamik afgeplat en harig maar word grys en haarloos namate hulle ouer word.
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Kategorie:Eugenia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika