Die gekweekte sampioen of witsampioen (Agaricus bisporus) is 'n eetbare sampioen wat in Suid-Afrika ook algemeen in die natuur aangetref word. Dit kan egter met jong eksemplare van die dodelik giftige knolamaniete (Amanita-spesies, destroying angels) verwar word, maar laasgenoemde is aan die saaltjie aan die basis van die sampioen en die suiwer wit kieue onderskeibaar, in teenstelling met die pienk tot bruin kieue van A. bisporus. Dit is uiters belangrik om altyd enige vuilheid te verwyder en die basis van 'n sampioen te ondersoek, asook om jong eksemplare oop te sny en die kieue te ondersoek.

duimnael|links|300px|Witsampioene en soetrissies saam in 'n braaipan centre|duimnael|260px|'n Reusevoorbeeld van A. bisporus. Namate hulle groter en ryp word, word hulle bruinsampioene genoem, maar dis steeds een-en-dieselfde spesie as die kleiner wit-knopiesampioen.

Top sampioen-produserende lande LandMetrieke ton (2011)5 008 850761 858390 902304 000198 235127 000115 66978 93069 30067 06362 00060 18049 69645 85141 55641 000... (25ste)12 568Wêreldtotaal7 698 773

Verwysings

Eksterne skakels

Gewone sampioene se voedingswaarde Sampioene – kookboek en inligting Atlas of South African Mushrooms

bisporus