Die gewone lantana (Lantana camara) is 'n stekelrige struik. Dit kom voor in subtropiese bosveld en droë woude. Dit behoort tot die Verbenaceae familie. Die plant is giftig vir vee.
Verspreiding Lantana camara is inheems aan Sentraal-Amerika. Dit het van sy inheemse lande na ongeveer 50 ander lande versprei, waar dit 'n indringerspesie is. Dit is veral 'n probleem op eilande en ook in Australië en Suid-Afrika.
Beskrywing Die lantana het digte, helderkleurige en aanskoulike blomhofies.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid-Afrika
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Indringerplante camara