Syzygium is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Myrtaceae. Die genus staan bekend as die Waterbessiebome. Hulle is middelgroot tot groot bome.

Spesies in Suid-Afrika Naeltjie (Syzygium aromaticum) Boswaterbessie (Syzygium gerrardii) Pondowaterbessie (Syzygium pondoense) Waterbessie (Syzygium cordatum) Waterpeer (Syzygium guineense)

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000.

Verwysings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Kategorie:Bome van Afrika