Goes 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Provinsie 23px Zeeland Koördinate Oppervlakte: - Totaal 101,92 vk km Hoogte bo seevlak −1 m Bevolking: - Totaal (Mei 2014) 37 050 - Bevolkingsdigtheid 400/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Cees van den Bos (SGP) Amptelike Webwerf goes.nl
duimnael|links|Topografiese kaart van Goes. Goes is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland. Die stad het 26 920 inwoners (2010), en die munisipaliteit 37 211 inwoners (1 April 2016, bron: CBS). Goes is daarnaas ook die hoofstad van die gelyknamige Goes-munisipaliteit.
Eksterne skakels Webtuiste van die munisipaliteit Goes
Kategorie:Munisipaliteite in Zeeland Kategorie:Nedersettings in Zeeland