Horacio Manuel Cartes Jara (gebore op 5 Julie 1956 in Asunción) is 'n Paraguaanse politikus wat vanaf 2013 tot 2018 as die 50ste president van Paraguay gedien het. Cartes is 'n lid van die Colorado-party.

Eksterne skakels

Kategorie:Paraguane Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense