Die Kaapse wewer (Ploceus capensis) is 'n endemiese, algemene standvoël in grasveld en bossieveld en is poliginies. Hulle broei gewoonlik koloniaal in riete of hoë bome en maak 'n groot nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël word 17 cm groot en weeg 28 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape weaver.

duimnael|links|Wyfie in die Addo-olifant Nasionale Park.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Wewervoëls