Die Voltarivier is 'n rivier wat hoofsaaklik vir Ghana dreineer. Die rivier mond uit in die Golf van Guinee in die Atlantiese Oseaan. Die rivier het drie groot sytakke: Swart-Volta, Wit-Volta en Rooi-Volta. Die Akosombodam is in die rivier.
Kategorie:Geografie van Burkina Faso Kategorie:Geografie van Ghana Kategorie:Geografie van Ivoorkus Kategorie:Riviere in Afrika