Die swartbandlangstertjie (Prinia flavicans) is 'n algemene standvoël in dorre bossieveld, savanne, plantasies en tuine van Suider-Afrika. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die black-chested prinia.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls