Die bruinsylangstertjie (Prinia subflava) is 'n algemene, wydverspreide standvoël in boomveld en digte, welige plantegroei. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tawny-flanked prinia.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Sangvoëls Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin