Die Karoolangstertjie (Prinia maculosa) is 'n endemiese algemene, wydverspreide standvoël in fynbos, ruigtes en hoër Karoostruike. Die voël kom een-een voor of in pare. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo prinia.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Sangvoëls