Arp 81, ook bekend as VV 247, is twee interaktiewe sterrestelsels in die sterrebeeld Draak. Dit is sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af en bestaan uit NGC 6621 en NGC 6622. Die stelsels is in Junie 1885 ontdek.
Eksterne skakels Hubble-ruimteteleskoop NOAO
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
081
Kategorie:Draak (sterrebeeld)