Die woudlangstertjie (Oreophilais robertsi) is 'n endemiese algemene standvoël van woudrande en varingveld aan bergwoudrand in die hoogland van Oos-Zimbabwe. Hulle kom in pare of groepies voor en is luidrigtige voëls. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Roberts's warbler.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bronnelys Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. Ryan, Peter. (2006). Family Cisticolidae (Cisticolas and allies). pp. 378–492 in del Hoyo J., Elliott A. & Christie D.A. (2006) Handbook of the Birds of the World. Volume 11. Old World Flycatchers to Old World Warblers'' Lynx Edicions, Barcelona

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls