Die Gebande sanger (Calamonastes fasciolatus) is 'n amper-endemiese standvoël in droë doringboomsavanne. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barred Wren-Warbler.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls