Die Drakensberglangstertjie (Prinia hypoxantha) is 'n endemiese algemene standvoël in woudrande, beboste klowe en varingruigtes. Die voël kom een-een voor of in pare. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg prinia.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Sangvoëls Kategorie:Drakensberge