Die Rooivlerksanger (Heliolais erythropterus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in lang gras in miombo-boomveld en woudrand. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-winged Warbler.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls