Die Boomkruiper (Salpornis spilonotus) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld. Hulle sluit dikwels by gemengde voëlgroepe aan. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Creeper.

Voorkoms Die voël is 14 tot 15 cm lank en weeg 16 tot 16 gram. Dit is duidelik herkenbaar; dit het duidelike gespikkelde en dwarsgestreepte verekleed. Die jong voël is valer met 'n witter borskant.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls