Die Witkeelsanger (Sylvia communis) is 'n gelokaliseerde algemene voël en Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël kom een-een in droë boomveld, veral doringveld in dorre savanne voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Whitethroat

duimnael|links|Wyfie met kuikens.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Ouwêreldse sangers