Die Knysnaruigtesanger (Bradypterus sylvaticus) is 'n endemiese, skaars gelokaliseerde voël in digte woudonderbos en varing- en doringruigtes. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 15 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Knysna Warbler

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

ruigtesanger Kategorie:Sangvoëls