Die Grystjeriktik (Parisoma layardi) is 'n endemiese algemene standvoël in Karoobossieveld, dorre savanne, kusruigtes en bergbossieveld in Lesotho. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as Layard's tit-babbler
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Ouwêreldse sangers