Die Breëstertsanger (Schoenicola brevirostris) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en hoogtrekvoël wat in lang, welige gras skuil. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 – 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Broad-tailed Warbler

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls