Die Visrivier-kanowedvaart vind in die Oos-Kaap plaas, begin by die Grassridgedam en eindig by Cradock.
Die kanomaraton word jaarliks in Oktober oor twee dae deur alle top kajakroeiers van ons land uitgespook. Dit is een van die groot kanowedvaarte in die land saam met die Bergrivier- en Dusi-kanowedvaarte. duimnael|Die Visrivier gesien vanuit die Dubbeldriftnatuurreservaat.
Geskiedenis Die Visriviermaraton word die eerste keer in 1982 aangebied met 77 deelnemers. Dit was oorspronklik die idee van die Kaapse roeier Dave Alexander en die plaaslike ingenieur van die Departement van Waterwese, Knut Olav "KO" Bang.http://www.southafrica.net/sat/content/en/za/full-article?oid=16608&sn=Detail&pid=8203 Inskrywings bereik teen die jaar 2000 'n hoogtepunt met 1 564 deelnemers, wat die maraton onder die wêreld se vyf grootstes plaas.http://www.southafrica.net/sat/content/en/us/event-detail?oid=10046&sn=Detail&pid=471&Fish-River-Canoe-Marathon Die algehele wenners in 2011 was Hank McGregor en Grant van der Walt met 'n tyd van 4:40.38 vir die 2-dag byeenkoms.
Vorige wenners
Jaar Klas Wenner Tyd Land2011 K2 McGregor/ Van der Walt 4:40:38 2010 K2 McGregor/ Van der Walt 4:43:26 2009 K1S Len Jenkins 4:51:16 2008 K2 Lucas Mthalane 5:55:59 2007 K1 Len Jenkins 4:57:39 2006 K1 Scott Johnson 5:43:15 2005 K1 Len Jenkins 4:59:27 2004 K1 Maynard Scott 5:27:34 2003 K1 Len Jenkins 5:04:31 2002 K2 Willis Russell 5:17:28 2001 K1 Len Jenkins 5:00:22 2000 K1 Eben Mocke 5:47:03
Verwysings
Kategorie:Kanovaart