Die Rooiwangstompstert (Sylvietta whytii) is 'n gelokaliseerde algemene voël in miombo- en kiaatboomveld en oewerbos. Hulle soek kos in die blaredak en is effens kleiner as die Bosveldstompstert. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-faced Crombec

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls