Die Bosveldstompstert (Sylvietta rufescens) of krombek is 'n wydverspreide standvoël in boomveld, savanne en dorre struikveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Long-billed Crombec
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls