Die Grasvoël (Sphenoeacus afer) is 'n endemiese algemene standvoël in fynbos en welige gras en varings. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 26 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Grassbird.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls