Die nagtegaallyster (Luscinia luscinia) is 'n skaars tot algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne en boomveld, dikwels langs riviere. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die thrush nightingale.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lysters