Die Palmmôrelyster (Cichladusa arquata) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in ruigtes in Hyphaenae- en Borassus-palmsavanne. Die voël is 20 cm groot en weeg 29 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared Palm-Thrush.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lysters