duimnael|links|Volwassene en onvolwassene uitgebeeld deur Keulemans Die Bandkeeljanfrederik (Swynnertonia swynnertoni) is 'n skaars standvoël van bergwoudonderbos in Tanzanië, Mosambiek en Zimbabwe. Die voël se status word aangegee as kwesbaar. Die voël is 14 cm groot en weeg 14–20 gram. In Engels staan dit bekend as Swynnerton's robin.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Janfrederikke Kategorie:Vlieëvangers