Die Vaalbruinlewerik (Calendulauda africanoides) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in Kalaharibossieveld, breëblaarboomveld, savanne en doringveld. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 21 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Fawn-coloured Lark.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike