Aquila is 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse aasvoëls (Accipitridae). Die genus omvat 11 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2013). IOC World Bird Names (weergawe 3.3.).
Spesies Aquila adalberti Aquila africana Aquila audax Aquila chrysaetos Aquila fasciata Aquila gurneyi Aquila heliaca Aquila nipalensis - Steppe-arend Aquila rapax - Roofarend Aquila spilogaster - Grootjagarend Aquila verreauxii - Witkruisarend
Sedert 2013 is die volgende spesies (volgens die IOC World Bird List) na die genus Clanga geskuif: Clanga pomarina Clanga hastata Clanga clanga
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Roofvoëls