Die Karoolewerik (Calendulauda albescens) is 'n algemene endemiese standvoël in Karoo- en kusbossieveld. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 25 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Lark. Die voël het verbaster met die Barlowse lewerik tussen Port Nolloth en die Oranjerivier.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike