De Panne is 'n kusdorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipale gebied het ietwat meer as 10 000 inwoners. Dit is die mees westelike nedersetting in België en die mees suidelike oord langs die Belgiese kus.

Kategorie:Munisipaliteite in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee