Van Rooyenshek is 'n grenspos geleë tussen Suid-Afrika en Lesotho. Die R702-streeksroete verbind die grenspos met onder andere die R26-provinsiale pad.
thumbnail|die grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant
Suid-Afrika Lesotho Streek Vrystaat Mafeteng Dorp Wepener Mafeteng Pad R702 A20 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 51 583 1613 Faksnommer +27 (0) 51 583 1613 Posadres Posbus 100Wepener Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 22:00 Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika