Gebeure 1 Januarie – Julius Caesar voer die Juliaanse kalender in, die Senaat benoem hom tot diktator, imperator (opperbevelvoerder) en konsul van Rome. Ariarathes X van Kappadosië kom Rome toe. Hy wil Caesar met geld oortuig om hom 'n koninkryk te gee.Rome and the Friendly King: The Character of Client Kingship Routledge Revivals Routledge, 2014, ,

Geboortes Publius Sulpicius Quirinius, Romeinse konsul en veldheer († 21) Wang Mang, keiser van die Sjinese keiserryk († 23)

Sterftes Gnaeus Pompeius Magnus, Romeinse veldheer en seun van Pompeius Magnus (* ~75 v.C.) Marcus Claudius Marcellus, Romeinse konsul in 51 v.C. en staatsman (* ~95 v.C.) 17 Maart – Publius Attius Varus, goewerneur van die Romeinse provinsie Africa gedurende die burgeroorlog tussen Julius Caesar en Pompeius (geboortedatum onbekend). Titus Labienus, Romeinse tribunus en onderbevelvoerder van Julius Caesar (* ~100 v.C.) Tullia Ciceronis, dogter van Marcus Tullius Cicero (* ~79 v.C.),

Verwysings