Die Spotlewerik (Mirafra cheniana) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en grasveld en weiveld. Die voël is 12 cm groot en weeg 13 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Melodious Lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike