Die Rooineklewerik (Mirafra africana) is 'n algemene standvoël in grasveld, savanne en ou landerye. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 34 tot 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-naped lark.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike