Telebrug of Tellebrug LYS VAN PLEKNAME-LIST OF PLACE NAMES Repository.nwu.ac.za Noordwes-Universiteit is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho, geleë in die Oos-Kaap.

Die motorbrug kruis die Telerivier, 'n sytak van die magtige Oranjerivier wat deur Suid-Afrika vloei. Die grenspos word verbind met die Suid-Afrikaanse padnetwerk met die R393-streekroete.

Die anti-apartheid Suid-Afrikaanse joernalis en redakteur van die Daily Dispatch, Donald Woods, het Lesotho deur die Telebrug vermom as 'n priester binnegekom terwyl hy op Oujaarsaand 1977 uit Suid-Afrika gevlug het, wat in die 1987-film Cry Freedom uitgebeeld is.

Suid-Afrika Lesotho Streek Oos-Kaap Quthing Dorp Sterkspruit Quthing Pad R393 R393 na A4 Koördinate Telefoonnommer +27 (0) 51 611 1710 Faksnommer +27 (0) 51 633 1099 Posadres Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 22:00 06:00 - 22:00 Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15 Webblad - South African Ports of Entry Departement van Binnelandse Sake

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Nedersettings in Joe Gqabi