Filip van België (15 April 1960 - ) is die sewende koning van België. Hy bestyg die troon op 21 Julie 2013 op die Nasionale Dag van België. Hy volg sy vader, Albert II van België in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer.

Huwelik en kinders duimnael|links|Wapen van Filip & Mathilde van Brabant

Prins Filip raak op 10 September 1999 verloof aan Mathilde d'Udekem d'Acoz (20 Januarie 1973). Op 4 Desember 1999 trou hulle is Brussel. Hulle het vier kinders:

prinses Elisabeth (25 Oktober 2001), hertogin van Brabant prins Gabriël (20 Augustus 2003) prins Emmanuel (4 Oktober 2005) prinses Eléonore (16 April 2008)

Verwysings

Eksterne skakel http://www.monarchie.be/nl/de-koninklijke-familie/koning-filip

Kategorie:Belgiese konings Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense