Mirafra is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae), wat onder die orde van sangvoëls (Passeriformes) ressorteer. Van die spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel.
Spesies Die volgende spesies behoort aan die genus:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Mirafra affinis Mirafra africana - Rooineklewerik Mirafra albicauda Mirafra angolensis Mirafra apiata - Kaapse klappertjie Mirafra ashi Mirafra assamica Mirafra cantillans Mirafra cheniana - Spotlewerik Mirafra collaris Mirafra cordofanica Mirafra erythrocephala Mirafra erythroptera Mirafra fasciolata - Hoëveldklappertjie Mirafra gilletti Mirafra hova Mirafra hypermetra Mirafra javanica Mirafra microptera Mirafra passerina - Bosveldlewerik Mirafra pulpa Mirafra rufa Mirafra rufocinnamomea - Laeveldklappertjie Mirafra somalica Mirafra williamsi
Die volgende spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel: Mirafra africanoides - Vaalbruinlewerik Mirafra albescens Mirafra alopex Mirafra barlowi Mirafra burra Mirafra erythrochlamys Mirafra poecilosterna Mirafra sabota - Sabotalewerik
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Lewerike