Die vlaktelewerik (Chersomanes albofasciata) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in 'n verskeidenheid habitats van vogtige grasveld, Karoobossieveld en halfwoestyngrasveld tot gruisvlaktes. Die voël is 13 – 15 cm groot en weeg 20 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spike-heeled lark.
duimnael|links|Vaal voorkoms in die Nasionale Etoshawildtuin Dit is die enigste spesie in die genus Chersomanes wat onder die familie van lewerike (Alaudidae) ressorteer.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike