Die Kleinbruinsterretjie (Anous tenuirostris) is 'n voël en seldsame swerwer aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 30 – 34 cm lank, 90 - 120 g groot met 'n vlerkspan van 70 – 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Noddy.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sterretjies