Die Gevlekte sandpatrys (Pterocles burchelli) is 'n skaars tot algemene gelokaliseerde standvoël en amper-endemies. Die voël leef in die sentrale gedeelte van Suider-Afrika in halfdorre savanne en verkies die Kalaharisand. Die voël is 24 – 26 cm lank en 170 - 230 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Burchell's Sandgrouse.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sandpatryse