Die dubbelbandsandpatrys (Pterocles bicinctus) is 'n redelike algemene en amper endemiese standvoël in Suidelike Afrika. Hulle is nomade in boomveld (veral mopanie) en savanne, en word gelokaliseerd in Karoograsveld aangetref. Die voël is 25 tot 26 cm lank en 200 tot 270 g groot. In Engels staan dit as die double-banded sandgrouse bekend.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sandpatryse